放大镜
搜索加载器

Ingrid Winterbach 
Voorouer. Pelgrim. Berg. 

支持
Adobe DRM
的封面 Ingrid Winterbach: Voorouer. Pelgrim. Berg. (ePUB)
’n Vrou, Katerina Steenkamp, haar oog ferm op die berg, gaan op ’n aanlyn dating site en ontmoet mense met onverwagse gevolge. ’n Man, sy kop vol apokaliptiese frases, patrolleer die strate sonder enige sigbare voorneme of doel. ’n Ander man hou die naghemel dop en wag op die koms van ’n elliptiese tuig. Nog ’n vrou, aan die einde van haar lewe, besin oor haar huwelik, en die lewens van haar drie susters.

’n Uitdagende roman, wat bowenal dui op vernuwing in Winterbach se werk. 
€14.99
支付方式

关于作者

Ingrid Winterbach is
’n veel-bekroonde skrywer. Sy het al meermale die Hertzogprys, die M-Net-prys en die UJ-prys ontvang. Winterbach se romans het al in Nederland, Frankryk en Amerika verskyn. Sy woon op Stellenbosch en is ook ’n beeldende kunstenaar.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 288 ● ISBN 9780798181952 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7835817 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

707,169 此类电子书