放大镜
搜索加载器

Johan Marais 
Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika 

支持
Adobe DRM
的封面 Johan Marais: Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika (ePUB)
Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. ”n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, nou in sy tweede uitgawe, is bygewerk, hersien en uitgebrei om minstens 11 onlangs ontdekte en 30 heringedeelde spesies en subspesies in te sluit. Nuwe inligting, gegrond op internasionale wetenskaplike navorsing, is by die besprekings van gedrag, uitkenning, voortplanting en slanggif ingesluit. Kenmerke van hierdie uitgawe is: Spesiebeskrywings word nou van volkleurfoto”s vergesel; eenvoudige ikone verskaf wesenlike inligting met ”n oopopslag; ”n Afsonderlike ”Kyk uit vir” -kassie help om spesies vinnig in die veld uit te ken en hoofstukke oor klassifikasie en uitkenning, die aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van slangbyt vul die spesiebeskrywings aan. Hierdie leesbare en gebruikersvriendelike gids sal van onskatbare waarde wees vir herpetoloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers, kampeerders en huiseienaars, of enigeen wat hierdie fassinerende en misverstane reptiele kan teëkom of meer van hulle wil weet.
€14.98
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 312 ● ISBN 9781775842293 ● 出版者 Penguin Random House South Africa ● 发布时间 2015 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 4271718 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

78,256 此类电子书