放大镜
搜索加载器

Kerneels Breytenbach 
Hond se gedagte 

支持
Adobe DRM
的封面 Kerneels Breytenbach: Hond se gedagte (ePUB)
Fleur de Villiers is nie ’n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om ’n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te sê teësinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge, soos ondersoekende joernalistiek, goeie kos en wyn. Wat op aarde weet sy van rugby, so op die vooraand van die Wêreldbekertoernooi in die jaar 2025? ‘n Verrassende, hoogs vermaaklike roman.
€14.99
支付方式

关于作者

Kerneels Breytenbach is in Johannesburg gebore, en het aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Hy was joernalis by Beeld en Die Burger voordat hy uitgewer by Human & Rousseau geword het. Ná jare as publikasiebestuurder van NB-Uitgewers, is hy nou voltyds skrywer. Sy mees onlangse romans is Piekniek by Hangklip en Ester. Hy woon op Bettysbaai.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 480 ● ISBN 9780798179300 ● 文件大小 2.1 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7103715 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

709,561 此类电子书