放大镜
搜索加载器

Madré Marais 
Luistervink 

支持
Adobe DRM
的封面 Madré Marais: Luistervink (ePUB)
’n Verrassende debuutbundel kortverhale met uiteenlopende stemme en landskappe, en deurgaans ’n genuanseerde blik op die hedendaagse wêreld. Madré Marais breek op ’n onthutsende wyse weg van die bekende.

“Die stories laat my dink aan ’n groot boom: indrukwekkend om na te kyk, maar nog meer opwindend om onder die blaredak die fyn takelwerk van vertakkings te sien wat die boom bóóm maak.” – Riana Scheepers    
€9.99
支付方式

关于作者

Madré Marais is in 1987 in Bloemfontein gebore en word groot op ’n plaas in die Suid-Wes-Vrystaat. Sy matrikuleer aan die Hoër Meisieskool Oranje en voltooi ‘n honneursgraad in linguistiek en ‘n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk, beide aan UV. Marais is ’n subredakteur vir Volksblad se Sentrale Plaaslike Koerante. Sy is die ma van een seuntjie.
 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 176 ● ISBN 9780798181518 ● 文件大小 0.2 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7479840 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

709,561 此类电子书