放大镜
搜索加载器

Marzanne Leroux-Van der Boon 
Ter wille van die vaders (Zechut Avot) 
Zechut Avot

支持
Adobe DRM
的封面 Marzanne Leroux-Van der Boon: Ter wille van die vaders (Zechut Avot) (ePUB)
Ou vriende keer terug Israel toe: Henok kry ‘n aangename verrassing wanneer sy vrou Sarah laat weet dat sy wil kom kuier. Waar Marc hom weer in die Hadassah-hospitaal vind, gee hy opnuut sy seuntjie in God se hande. Maar hy voel verskeurd tussen sy familie in Israel en sy bekommernis oor sy ma in Suid-Afrika. Tog beleef hy God se nabyheid op wonderlike maniere en vind hy troos in die wete dat Adonai se weë ver bo ons verstand verhewe is. Hierdie boek is die tiende titel in Marzanne Leroux-Van der Boon se topverkoper- Israel-reeks. Marzanne toer steeds een keer per jaar, in samewerking met die tydskrif Lééf, na Israel. Met haar in-diepte kennis skryf sy die Joodse wêreld vir haar lesers oop.
€10.99
支付方式

关于作者

Marzanne Leroux-Van der Boon is ‘n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ‘n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op tien gewilde romans wat in daardie land afspeel.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 272 ● ISBN 9780796320858 ● 文件大小 1.2 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2018 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6187982 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

709,561 此类电子书