放大镜
搜索加载器

P.P. Fourie 
’n Hart is so groot soos ’n vuis 

支持
Adobe DRM
的封面 P.P. Fourie: ’n Hart is so groot soos ’n vuis (ePUB)
’n Hart is so groot soos ’n vuis is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma. Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.
€12.99
支付方式

关于作者

P.P. Fourie is gebore in die Vrystaat en het skoolgegaan in Clarens, Bloemfontein, en Oudtshoorn. Tans woon hy op Wellington. Sy kortverhale het al verskyn in Tydskrif vir Letterkunde, Scrutiny2, New Contrast, Ons Klyntji,  en op Lit Net. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 256 ● ISBN 9780795710025 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Kwela ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7765529 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

707,169 此类电子书