放大镜
搜索加载器

Sidney Gilroy 
Middernag 

支持
Adobe DRM
的封面 Sidney Gilroy: Middernag (ePUB)
 Die oorskot van ’n verminkte vierjarige word in die vroeë oggendure in ’n Frutti Tutti-roomyskarretjie in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit oornag om Parkwegstasie se bulhond, Sollie Mtembu, saam te sleep om ’n oudkollega van hom met die ondersoek te help. Sollie lyk dalk na ’n onervare sersant wat dikwels oor sy eie woorde struikel, maar as hy iets beetkry, laat los hy nie.
Sidney Gilroy se debuutroman,  Klikbek, is met groot lof deur resensente en krimi-lesers ontvang. 
 
€12.99
支付方式

关于作者

Sidney Gilroy is 1 Junie 1980 op Virginia gebore. Later verhuis hy saam met sy ouers na Harrismith in die Oos-Vrystaat en in 1998 matrikuleer hy aan Newcastle Hoërskool in KZN. Ná skool studeer hy aan UP en begin kort daarna ’n loopbaan as projekbestuurder in die ingenieursbedryf. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 288 ● ISBN 9780798180559 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7556974 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

706,631 此类电子书