放大镜
搜索加载器

Susan Coetzer 
Die uil in die ysbos 

支持
Adobe DRM
的封面 Susan Coetzer: Die uil in die ysbos (ePUB)
Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is ’n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis ’n konvensionele ouma nie. Sy verkies die geselskap van haar getroue basset-hond bo enige ander verhouding in haar lewe. Saans wanneer PTS haar tussen die mure van haar huis rondjaag en die gevoel van onheil soos ’n uil op die dak kom sit, dokter sy graag die kompulsief obsessiewe simptome met ’n glasie wyn of twee . . . 
€13.99
支付方式

关于作者

Susan Coetzer is landswyd bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar topverkoperroman,  Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Sy woon en werk in Johannesburg en toer gereeld deur die land met haar eenvrouvertonings. Selma en Louise het in 2018 by H&R verskyn.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 416 ● ISBN 9780798180580 ● 文件大小 1.4 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7871052 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

709,561 此类电子书