放大镜
搜索加载器

Theresa van Baalen 
Sanri Steyn Omnibus 1 

支持
Adobe DRM
的封面 Theresa van Baalen: Sanri Steyn Omnibus 1 (ePUB)
Vier Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees … Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture ”“ as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie, probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Dit sluit in: #1: Doktor Zombos, # 2: Die aliens oorkant die straat, # 3: Die seun met die superkat-kragte, # 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein.
€8.95
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 232 ● ISBN 9780799391961 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7082187 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

91,350 此类电子书