放大镜
搜索加载器

Willem Anker 
Skepsel 

支持
Adobe DRM
的封面 Willem Anker: Skepsel (ePUB)
Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in ’n tegnologies gevorderde slimhuis, ’n huis wat praat in ’n halfbekende stem. Op die horison, ’n olietenkskip.
’n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis. 
En in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek – dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s’n nie.
€13.99
支付方式

关于作者

Dr Willem Anker doseer kreatiewe skryfkunde aan die US. Sy debuut,  Siegfried (2007), is met die UJ-debuut- en die Jan Rabie/Rapportprys bekroon. Buys (2014) is met die WA Hofmeyr, UJ-, kyk NET-Rapport-, Helgaard Steyn- en Hertzogprys bekroon. Die vertaling daarvan,  Red Dog, was op die langlys vir die International Booker-prys.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 352 ● ISBN 9780795802188 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Queillerie ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7630779 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

707,169 此类电子书