Magnifying Glass
Search Loader

Author: Johannes Bertus de Villiers

Support
Johannes de Villiers is ’n skrywer en meditasie-instrukteur. Hy is die mede-eienaar van The Hot Yoga Studio op Stellenbosch en bedryf ’n meditasiesentrum op die Overstrandse dorp Stanford. Hy lei landwyd slypskole en naweekkursusse oor meditasie en mindfulness. Johannes was jare lank joernalis by Huisgenoot, Rapport en Die Burger, en is ook navorsingsgenoot aan die Universiteit van Stellenbosch se departement joernalistiek.




4 Ebooks by Johannes Bertus de Villiers

Johannes Bertus de Villiers: Die einde van die wêreld
Daar is al oorgenoeg eindes vir die wêreld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur? Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Johannes Bertus de Villiers: Kalmte in die malle gejaag
Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe oë na die wêreld te kyk. Johannes de …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Johannes Bertus de Villiers: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe
Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand. Vind in hierdie boek ’n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teorieë …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Johannes Bertus de Villiers: Meer as jou seerkry
Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99