Magnifying Glass
Search Loader

Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Leerderboek 

Support
Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir dié van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer. Boonop word taalleerstof op ’n boeiende en dikwels prettige manier met dié van verskeie ander vakke geïntegreer om julle ervaringswêreld te verryk en uit te brei.

Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ’n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Vir eksamenvoorbereiding is daar ’n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in jou boek.

Geniet hierdie piekfyn leerervaring!
€8.49
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 309 ● ISBN 9781775896166 ● File size 11.3 MB ● Age 17-17 years ● Publisher Best Books ● Published 2014 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 4757895 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

11,102 Ebooks in this category