Szkło powiększające
Search Loader

André Le Roux 
Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste 

Wsparcie
Jy’t vandag – niksvermoedend verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t moontlik saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk ’n narsis of ’n sadis op jou. By die huis. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Wat gaan in hul koppe aan? En waar ís hulle? Tussen ons … Die skrywer André le Roux het uitgebreide navorsing oor dié wolwe in skaapsklere gedoen. Met die jongste inligting en talle gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius – maak hy hulle werklik en uitkenbaar. Sodat jy hulle kan verstaan, hanteer of vermy – en jouself beskerm.
€14.99
Metody Płatności

O autorze

André le Roux is ’n gesoute joernalis, wat by onder andere 'Beeld’, 'Huisgenoot’ en 'Die Burger’ gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by 'Sarie’ en is ’n gewilde rubriekskrywer. Sy boeke sluit talle topverkopers in, soos 'Op die man af’, 'Nou ja toe’ en 'Op die vrou af’.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 336 ● ISBN 9780624082477 ● Rozmiar pliku 1.9 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2017 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 5204020 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

140 061 Ebooki w tej kategorii