Szkło powiększające
Search Loader

George Claassen 
Sêgoed met slaankrag 
3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa George Claassen: Sêgoed met slaankrag (ePUB)
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het – alles deur Suid-Afrikaners – is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.
€12.99
Metody Płatności

O autorze

George Claassen is 'n bekroonde wetenskapjoernalis en gereelde artikelskrywer vir die Afrikaanse dagblaaie. Hy is die skrywer van 'Geloof, bygeloof en ander wensdenkery’ asook medesamesteller van 'Die groot aanhalingsboek’ en 'Goed om te weet’. Hy was hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch tussen 1994 en 2001.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 408 ● ISBN 9780624063193 ● Rozmiar pliku 1.0 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2014 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 4534347 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

24 231 Ebooki w tej kategorii