放大镜
搜索加载器

Carla van der Spuy 
Gangster 
Ware verhale van albei kante van die strydlyn

支持
Bekroonde skrywer Carla van der Spuy gesels met geharde én gerehabiliteerde gangsters, ’n lady gangster, ’n ma wie se kind koelbloedig vermoor is en pastore wat probeer help. So hoor ons van die nommers, die Franse, die vierde kamp, Sabela en die Airforce. Gangster wys in mense se eie woorde hoekom gangs steeds groei, wat dit is wat kinders so jonk as twaalf na gangs lok, en hoe sommiges tog daarin slaag om te ontsnap. Want mense se lewens kán omkeer, en Gangster is ook vol stories van hoop.
€11.99
支付方式

关于作者

Carla van der Spuy het meer as 30 jaar se ervaring as joernalis en skrywer.  Haar ware-misdaadboeke is wyd bekend, en talle daarvan is topverkopers. Sy skryf Vrouekeur, LIG en Beeld en het ook al bydraes vir rooi rose, Kerkbode, By en webtuistes soos Kletskerk en Boekblik gelewer. Carla woon in Hartebeespoort in Gauteng. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 264 ● ISBN 9780624090144 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7760303 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

141,793 此类电子书