放大镜
搜索加载器

作者: Christina Landman

支持
Prof. Christina Landman was vir meer as 30 jaar aan Unisa verbonde. Sy het sewe grade en word die eerste vroulike professor in Teologie. Sy was onder meer die redakteur van die Leefstylbybel vir vroue. Sy is “n dominee in die VG Kerk en was ook dié kerk se algemene sinode se Actuarius. Sy bly in Lyttelton en het een seun. 




1 电子书 Christina Landman

Christina Landman: Christina Landman: ‘n Lewe
Christina Landman was nog altyd ’n voorloper. Sy is ook as ’n onstuitbare grootmond beskryf wat “selfs ’n klip kan kwaadmaak”. Maar agter die oënskynlike harde dop skuil daar ’n vrou met ’n gul hart …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€11.99