放大镜
搜索加载器

Juffrou Marelize Swanepoel 
Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal 
Afrikaans Made Easy for English Learners

支持
Die Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 10 Eerste Addisionele Taal maak dit maklik en lekker vir leerders om taalbegrippe in te oefen en te hersien, en vir die eksamen voor te berei. Hierdie oefenboek bevat agt hoofstukke taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. 
€9.99
支付方式

关于作者

Juffrou Marelize Swanepoel (1985) matrikuleer aan Hoërskool Elsburg, waarna sy haar BA-Taalpraktisyn (2006) en BA- (Hons.) Afrikaans (2017) aan die Universiteit van Johannesburg voltooi. Sy tree gereeld as spreker by die ATKV se Skitter-in-Afrikaans-werkswinkels op en ontvang in 2017 ’n ere-Kokerpenning by Afrikaans.com.
 
 
 
 
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 192 ● ISBN 9781776073290 ● 文件大小 30.3 MB ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7524141 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

177,115 此类电子书