عدسة مكبرة
بحث محمل

Ciska Olivier 
Ek Vertrou Jou 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Ciska Olivier: Ek Vertrou Jou (ePUB)
Haar kêrel is weg en sy broer is ongeskik arrogant en so so aantreklik …Yvonne se kêrel verdwyn oornag en sy arrogante maar onbehoorlik aantreklike broer Kelvin stel ondersoek in. Hy laat haar nekhare rys met sy aanname dat sy ’n opperste flerrie is.Sy kan hom nie verdra nie maar as hy die dag lus is is hy sjarmant begeerlik en laat hy haar hart in haar keel klop … En wat het in sy verlede gebeur dat hy vrouens so wantrou? Hy wys vir haar twee kante van hom: die agterdogtige buffel en die sensuele man van haar drome … Hy maak haar deurmekaar en sy moet fokus op haar soektog na Gert!
€4.50
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 208 ● ISBN 9780799394450 ● الناشر LAPA Uitgewers ● نشرت 2019 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 7011255 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

259٬681 كتب إلكترونية في هذه الفئة