عدسة مكبرة
بحث محمل

مؤلف: Elizabeth Wasserman

الدعم
El Elizabeth Wasserman is ’n patoloog in privaatpraktyk en buitegewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Sy is die skrywer van die Speurhond Willem- en Anna Atoom-reekse. Elizabeth en haar gesin woon in Welgedacht, buite Kaapstad.




29 كتب إلكترونية بواسطة Elizabeth Wasserman

Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem en die wilddiewe
Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Anna Atoom en die seerower se dolk
Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem in die ruimte
Na hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle dié keer na selfs meer onbekende terrein: die Internasionale Ruimtestasie! Voor …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem en die seerowers
Adriaan se ma wen ’n reis op ’n passasierskip teen die Ooskus van Afrika op. Willem gaan saam – versteek in Adriaan se drasak. Toe seerowers die skip naby Madagaskar gyselaar neem is dit Willem wat …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Anna Atoom en die magnetiese meermin
Ton is weg, Brak is onsigbaar en admiraal Atoom se lewe is in gevaar – dit alles te midde van ‘n grootskaalse wetenskaplike ingryping in die natuurlike balans van die aarde: Uranus Draak wil die …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Anna Atoom en die digitale draak
Dis somervakansie en tyd vir Darius om op Mon Petit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem in New York
Adriaan en Willem, sy speurhond-troeteldier, se vyfde avontuur saam speel af in die stad van geel taxi’s, wolkekrabbers en warmbrakke! Toe Willem een middag daarop aandring om gebad te word, kry …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem op reis
Adriaan is ‘n valerige seun en nie uitermate goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is ‘n ander storie! Hy’s eintlik ‘n speurhond, ‘n superspesiale geheime agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Dogtective William travels the world
Alex is twelve years old and an only child. He spends a lot of time with his dog, William, which the family got from the SPCA a few years ago. But only Alex knows William’s secret: he can talk! …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Dogtective William and the pirates
Alex’s mum wins a luxury cruise holiday and takes her son along. Willem plays stowaway in Alex’s backpack and later in a linen closet on board. When modern day pirates take the ship hostage William’s …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Dogtective William and the Poachers
William and Alex are on their third mission together: they must investigate the poaching of rhinos on Aunt Ada’s farm in the Bushveld. Very topical plot, and full of humour, as readers have come to …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan
Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is ’n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in ’n groot stad. Hulle ouers is …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€6.99
Elizabeth Wasserman: Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see
Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€6.99
Elizabeth Wasserman: Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)
’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp
Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€6.99
Elizabeth Wasserman: Dogtective William in Space
In their fourth adventure together William and Alex go to Baikonur in Kazakhstan, from where they are launched into space to investigate a mysterious problem with the International Space Station’s …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem en die diamantdiewe
Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Dogtective William in New York
In the fifth adventure in the series William and Alex go to New York City, where they meet William’s Uncle Berlioz. It has been three weeks since Fifi, the poodle of a well-known Broadway actress has …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien
In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan ’n kas wat ’n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor Snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€6.99
Elizabeth Wasserman: Dogtective William and the Diamond Smugglers
William and Alex must prevent a gang from getting their hands on some diamonds in Namibia. But this time they are required to work with another famous sleuth, Sergeant Maximilian. Something is …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Elf dae in Parys
“Kyk!” sê Luc. “Dis wat ek vir jou wou wys. Sy word genoem ‘Die Gevleuelde Oorwinning van Samothrace’, en vir my is sy die tweede mooiste meisie in die Louvre.” Emma bloos toe hy tergend na haar …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.99
Elizabeth Wasserman: The Adventures of Anna Atom
In a subterranean laboratory on Monpetit Island a hologram of the earth floats above a silver platform, the ice cap of the North Pole almost touching the ceiling above. On a beach just a few steps …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€11.99
Elizabeth Wasserman: Sesde sintuig
Toe Danél gebore word, kom haar ma nie dadelik agter daar is iets ongewoon aan haar dogter nie. Maar toe sy groter word, begin die kinders by die skool onder mekaar fluister … ‘Danél het ’n sesde …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€1.73
Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem in Australië
Willem is weg! Adriaan doen speurwerk en vind uit dat Sherlock, Willem se seun, as snuffelhond in Australië werk. Maar daar word berig dat Sherlock daarvan verdink word dat hy kop in een mus is met …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Elf dae op ‘n eiland
Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van ‘n ou foto af ken: haar pa, bewaarder op ‘n eiland in die Seychelles! Die heel eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van ‘n ryk sjeik wat sy …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.99
Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem in Skotland
Hoofkommissaris Servin het ‘n ou kasteel naby Edinburgh gekoop, maar ‘n doedelsakspelende spook veroorsaak dat gaste hulle vinnig uit die voete maak! Willem en Adriaan moet kom help. Maar daar’s ook …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99
Elizabeth Wasserman: Elf dae in Amsterdam
Wanneer Millie die kans kry om na Amsterdam te gaan om haar tante te help aansterk na ’n operasie, gryp sy die kans aan. Haar droom word gou beduiwel toe haar tante langer in die hospitaal moet …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.49
Elizabeth Wasserman: Die fantastiese mevrou Smit
As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€12.69
Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem in die Amasone
Die aartsskelm Brummel is weer op vrye voet, en op die spoor van ‘n sampioen wat in die Amasone groei en glo ‘n wonderkrag het: die mens wat dit eet, raak net slimmer en slimmer. Die avonturier …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.99