عدسة مكبرة
بحث محمل

Jaco Jacobs & Johann Strauss 
Prof Fungus omnibus 3 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Jaco Jacobs & Johann Strauss: Prof Fungus omnibus 3 (ePUB)

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk ’n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy ’n stert groei, veg teen ’n onsigbare vyand, vang al die klone van Professor Fungus se konyn, … en lyk dadelik jonger met die nuwe plooiroom wat Professor Fungus vervaardig het!
Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek – insluitend ’n splinternuwe storie!
1. Professor Fungus en die sneeumasjien
2. Professor Fungus en die monsterformule
3. Professor Fungus en die onsigbare skurk
4. Professor Fungus en die gekloonde konyn
5. Professor Fungus en die nare newe-effek – eksklusief uitgegee in hierdie omnibus

€10.37
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 224 ● ISBN 9781776353293 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2022 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8330985 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬401٬803 كتب إلكترونية في هذه الفئة