عدسة مكبرة
بحث محمل

James Morcan & Lance Morcan 
Ondergrondse Basisse 

الدعم
Wat vang die wêreld se supermagte in hul geheime ondergrondse bunkers aan?Ondergrondse Basisse gee in die besonder bevestigde en gerugte ondergrondse fasiliteite in die Verenigde State en regoor die wêreld. Dit bevat seldsame fotografiese bewyse dwarsdeur sowel as minder bekende aanhalings uit sleutelregeringsfigure. Dit maak ”n dwingende saak dat daar ”n enorme verborge wêreld onder die Aarde se oppervlak bestaan.Die Morcans spekuleer dat die bedekte ondergrondse infrastruktuur veel groter kan wees as wat voorheen vermoed is en waarskynlik gebruik word vir die ontwikkeling van onderdrukte tegnologie. Hul bronne sluit in verwyderde lêers, universiteitsverslae, Wiki Leaks se dokumente en onderhoude met oud-militêre personeel wat verklikkers geword het, wat beweer dat hulle in ‘stede onder die grond’ gewerk het.Ondergrondse basisse lewer ”n wye verskeidenheid feite en teorieë wat uiteindelik lesers toelaat om hul eie gevolgtrekkings te vorm. Die onthulling dek alles van: die Amerikaanse Departement van Verdediging se bevestigde ontruimingsgebiede onder die Wit Huis en die Pentagon, sowel as hul erkende terreine by Mount Weather en Cheyenne Mountain; Ondergrondse fasiliteite regoor die wêreld, insluitend Rusland se uitgestrekte Mezhgorye-kompleks en Australië se CIA-bestuurde Pine Gap; Die langvergete koerantopskrifte wat berig het dat Adolf Hitler en senior SS-beamptes na die Tweede Wêreldoorlog ”n Nazi-kolonie onder Antarktika kon gebou het; Gerugte dat menslike-ruimtewesens gesamentlike ondernemings onder die grond plaasvind en dat ontvoerde burgers in ondergrondse gevangenisse aangehou word vir onwettige mediese eksperimente soos kloning.Waarom spandeer die Globale Adelikes triljoene dollars van hul swart begrotings om sulke groot netwerke van ondergrondse (en ondersese en onderys) terreine te bou? Berei hulle bloot voor vir noodgevalle soos per amptelike regeringsverklarings? Glo hulle dat ”n Armageddon-scenario op hande is? Werk hulle in die gehei
€3.76
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● ISBN 9781507185957 ● مترجم Elmarie Smal ● الناشر Sterling Gate Books Ltd. ● نشرت 2017 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 5367108 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

82٬057 كتب إلكترونية في هذه الفئة