عدسة مكبرة
بحث محمل

Johannes Bertus de Villiers 
Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe 

الدعم
Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand. Vind in hierdie boek ’n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teorieë oor wat presies blydskap behels tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van spiritueles sowel as sielkundiges. Ware verhale staaf sy voorstelle, soos dié van die man wie se pad na blydskap begin het toe Geheime Polisie hom skiet.
€12.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Johannes de Villiers is ’n skrywer en meditasie-instrukteur. Hy is die mede-eienaar van The Hot Yoga Studio op Stellenbosch en bedryf ’n meditasiesentrum op die Overstrandse dorp Stanford. Hy lei landwyd slypskole en naweekkursusse oor meditasie en mindfulness. Johannes was jare lank joernalis by Huisgenoot, Rapport en Die Burger, en is ook navorsingsgenoot aan die Universiteit van Stellenbosch se departement joernalistiek.
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 272 ● ISBN 9780798181327 ● حجم الملف 0.4 MB ● الناشر Human & Rousseau ● نشرت 2020 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 7435988 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

90٬144 كتب إلكترونية في هذه الفئة