عدسة مكبرة
بحث محمل

Johannes Bertus de Villiers 
Meer as jou seerkry 

الدعم
Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd geloop het nie. Maar jy kán dit oorleef — en selfs sterker wees.
€11.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Johannes de Villiers is ’n skrywer en meditasie-instrukteur. Hy bedryf ’n jogaskool in Bloemfontein. Hy lei landwyd slypskole en naweekkursusse oor meditasie en mindfulness. Johannes was jare lank joernalis by Huisgenoot,  Rapport en Die Burger, en ook voorheen dosent in joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch.
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 240 ● ISBN 9780624093435 ● حجم الملف 0.7 MB ● الناشر Tafelberg ● نشرت 2022 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 8365906 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

90٬144 كتب إلكترونية في هذه الفئة