عدسة مكبرة
بحث محمل

مؤلف: Kerneels Breytenbach

الدعم
Deon Opperman het oor die vyftig verhoogdramas op sy kerfstok en is twee keer met die Hertzogprys vir Drama bekroon. Onlangse televisiedramas sluit in Kruispad, Getroud met rugby en Donkerland. Hartland is die eerste van sy dramas wat tot roman verwerk is. Hy sê dit was ’n besonderse ervaring vir hom om te sien hoe Kerneels Breytenbach toneel vir toneel en episode vir episode sy draaiboek tot prosa omskep: “Drama en prosa is uiteenlopende vaardighede, en dit is vir my ’n voorreg dat die Afrikaner-trilogie wat my so na aan die hart lê, ’n nuwe lewe as romans deur Kerneels gekry het.”




7 كتب إلكترونية بواسطة Kerneels Breytenbach

Blou Maandag
’n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het ‘n formule gevind om te bereken wanneer ‘n blou Maandag mens gaan tref. Hy sê dit is die weer minus jou skuld, vermenigvuldig met die dae wat verby is …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€12.99
Deon Opperman & Kerneels Breytenbach: Hartland
Deon Opperman het televisiekykers geboei met sy epiese familiesage Hartland. Hierdie omvangryke Boere-Dallas word nou ’n groots opgesette roman waarin Opperman se meesterskap as storieverteller sorg …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€14.99
Deon Opperman & Kerneels Breytenbach: Donkerland
Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte. In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier ’n hoekpaal in te …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€14.99
Kerneels Breytenbach: Die Ding tussen man en vrou
’n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer. Die grappe wissel van die doodonskuldige tot dié wat jou ouma …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€13.99
Kerneels Breytenbach: Piekniek by Hangklip
Joshua Gumbo, ‘n lid van die Lucky Thirteen-sindikaat in Johannesburg, skiet Sonja Griessel se ouers per abuis wanneer hy Sonja se 4×4 probeer kaap. In die proses struikel sy uit die voertuig en …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€15.99
Kerneels Breytenbach: Ester
’n Meesleurende roman oor ’n verbode passie en ’n politieke intrige. Dis gebaseer op ’n werklike historiese insident, en die gevolge daarvan: Die ontmoeting in 1940 tussen Dr DF Malan en ’n Duitse …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€13.99
Kerneels Breytenbach: Hond se gedagte
Fleur de Villiers is nie ’n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om ’n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te sê …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€14.99