Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte ”“ ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie … waarom het Danté se pa ’n skaduwee soos ’n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 54 ● ISBN 9780799384185 ● الناشر LAPA Uitgewers ● نشرت 2017 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 5286554 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM