عدسة مكبرة
بحث محمل

Theresa van Baalen 
Vakansiepret 4: Sand, See en Dolfyne 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Theresa van Baalen: Vakansiepret 4: Sand, See en Dolfyne (ePUB)
’n Dag saam met die dolfyne op Duinebaai! Jana en Alisha is beste vakansiemaats en groot opwinding heers in Duinebaai ”“ ’n nuwe glyplank is by die swembad opgerig! Jana, Alisha, Tiaan en Rudie is gretig om by die nuwe glyplank af te gly. Ongelukkig vir die maats is die res van Duinebaai ook opgewonde oor die glyplank en is dit stampvol by die swembad. Jana, haar ma en Alisha besluit om eerder roomys te gaan eet en daarna in die see te swem. Asof in ’n droom, swem en speel dolfyne saam met hulle. Dit is beslis die beste dag óóit!
€6.24
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 48 ● ISBN 9780799394047 ● الناشر LAPA Uitgewers ● نشرت 2019 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 7082190 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

91٬633 كتب إلكترونية في هذه الفئة