عدسة مكبرة
بحث محمل

مؤلف: Zirk van den Berg

الدعم
Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon deesdae in Nieu-Seeland. Hy debuteer met ’n kortverhaalbundel, Ekstra dun vir meer gevoel, en daarna verskyn ’n roman, Wydsbeen. Nobody Dies is sy eerse Engelse roman, vertaal as “n Ander mens. Halfpad een ding en Half of One Thing verskyn saam in 2014.




12 كتب إلكترونية بواسطة Zirk van den Berg

Zirk van den Berg: ‘n Ander mens
Polisievrou Erica van der Linde het die perfekte manier gevind om te verseker dat getuies onder haar bewaring in die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad versteek bly. In plaas daarvan om hulle die …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€12.99
Wilbur Smith: Goudmyn
Toe Jak Stapelberg die pos van hoofbestuurder van die Sonderkloof-goudmyn aangebied word, weet hy dis te goed om waar te wees. Hy is te jonk en boonop beskik hy nie oor die nodige kwalifikasies nie. …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€13.99
Zirk Van den Berg: Ek wens, ek wens
As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig. Wat help dit om te wens vir ‘n …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€10.99
Zirk Van den Berg: Parts Unknown
German South West Africa, 1905. The sickly Siegfried Bock comes to the colony to prove his mettle. But soon he becomes disillusioned when he witnesses the effect of the German command to kill Hereros …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€14.99
Zirk Van den Berg: Die vertes in
Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die tengerige Siegfried Bock kom na die kolonie om te bewys dat hy ook ’n man van durf is. Maar dit duur nie lank voordat hy ontnugter word deur die effek van die Duitse …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€13.99
Wilbur Smith: Wildernis
Die Eerste Wêreldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet. In ’n ongerepte wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€14.99
Philip Kerr: Doodsbleek
In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Günther ‘n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai. Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die …
EPUB
الأفريكانية
€9.99
Zirk van den Berg: Tweegevreet
In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€13.99
Zirk van den Berg: Een of ander held
In November 1905 beskryf ’n Windhoekse koerant Siegfried Bock as ’n nuwe soort held. Maar die moordenaar wat hy voor die hof gebring het se advokaat stel Siegfried in ’n heel ander lig. Boonop is …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€12.99
Zirk van den Berg: Die onsigbare pou
Die Afrikaanse sanger bekend as Ober leef daadkragtig, raak ons kampvegter, ons ideale self, ons gewete. En dan raak hy vergete. Jare later belig sy agent, Sybie, hierdie gebeure in ’n plakboek van …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€10.99
Zirk van den Berg: Geheim van die gruwelsand
Moordenaars. Afpersers. Nazis in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente skeefloop en liederlike …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€12.99
Zirk van den Berg: Hemel en aarde en ons
Dat die dokter wat mynbaas Hans-Peter Kranz aangestel het al die tyd ’n vrou is, het die dorpenaars op Kolmanskop vroeg in die twintigste eeu heeltemal oorhoops. Dokter Alexandra Stackelberg kom om …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€11.99