Lupe
Suche

Adinda Vermaak 
Vrae en feite vir nuuskierige agies 
Vir kinders van alle ouderdomme

Support
Adobe DRM
Cover von Adinda Vermaak: Vrae en feite vir nuuskierige agies (ePUB)
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet … … waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak …Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek!Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme!Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.
€9.39
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 176 ● ISBN 9781776092451 ● Verlag Penguin Random House South Africa ● Erscheinungsjahr 2017 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5991535 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

91.633 Ebooks in dieser Kategorie