Lupe
Suche

Amber Richards 
Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders) 

Support
Adobe DRM
Cover von Amber Richards: Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders) (ePUB)
Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek  vir jong kinders wat in honde belangstel.

Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het!

Die boek bevat 21 verskillende foto“s van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik “n gesinsgunsteling word. Berei 

Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!

€2.85
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071554470 ● Übersetzer Jamie Marais ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2020 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8184428 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

28.897 Ebooks in dieser Kategorie