Lupe
Suche

Autor: André P. Brink

Support
André P. Brink is een van die mees veelsydige figure en een van die mees bekroonde skrywers in die Suid-Afrikaanse literêre bedryf: romanskrywer, dramaturg, reisverhaalskrywer, vertaler, letterkundige, kritikus, mentor, professor en polemikus. Sy romans is in meer as 30 tale vertaal, insluitend Serbo-Kroaties, Japanees, isi Xhosa en Vietnamees. Hy is reeds twee keer met die Hertzogprys bekroon – vir sy drama Die jogger en vir sy roman Donkermaan. As romanskrywer het André Brink ook verskeie internasionale eerbewyse ontvang. Hy is onder meer twee keer vir die Bookerprys in Brittanje genomineer en was ook reeds verskeie kere sedert 1979 op die kortlys vir die Nobelprys.




17 Ebooks von André P. Brink

André P. Brink: Eerste lewe van Adamastor
’n  Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis ’n aardse liefdesverhaal, geskryf …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
André P. Brink: Oom Kootjie Emmer
’n Plesierige boekie wat die eerste keer in 1973 deur Buren gepubliseer is. Oom Kootjie Emmer is Lykbesorger en Nagwadrywer op Witgatworteldraai. Humoristiese anekdotes oor Oom Kootjie en sy dorp se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
André P. Brink: Vurk in die pad
Hierdie memoir is, soos André Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog …
EPUB
Afrikaans
DRM
€16.99
André P. Brink: Herinneringe aan Parys
“Parys . . . die stad wat ek bo alle ander liefhet” – het André Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat ’n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri  (1962) en Parys-Parys: …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
André P. Brink: Mediterreense herinneringe
Die stories uit Fado, Brink se reisvertellings oor Portugal, is ’n bonusbydrae tot die e-uitgawe van hierdie boek. Hierdie bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
André P. Brink: Bidsprinkaan
Ongetwyfeld ’n hoogtepunt in Brink se oeuvre. Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
André P. Brink: Kennis van die aand
Die verbod op Kennis van die aand  in 1974 was ’n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en het maande lank op koerantvoorblaaie geboer, sowel in Suid-Afrika as elders in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
André P. Brink: ’n Oomblik in die wind
So ’n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorlê . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van ’n persoonlike ontdekkingsreis …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
André P. Brink: Die Ambassadeur
Met die eerste uitgawe van André Brink se vyfde roman het dit ’n opskudding veroorsaak, oor wat in 1963 as dekadensie beskou is. Die intrinsieke waarde daarvan is egter die eeue oue waarheid dat die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
André P. Brink: ’n Droë wit seisoen
’n Politieke roman oor die dood van ’n swart man in aanhouding in die sewentigerjare. As roman (aanvanklik verbied), en later as film, het ’n Droë wit seisoen’n baken in die Suid-Afrikaanse …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
André P. Brink: Duiwelskloof
In die ontoeganklike Duiwelskloof in die Swartberge van die Klein Karoo het ’n verdwaalde groep Voortrekkers onder leiding van die befoeterde patriarg Lukas Lermiet, die Siener, hulle gaan vestig. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
André P. Brink: Houd-den-bek
’n Belangrike roman oor die slawetydperk.In 1825 vind die enigste slaweopstand in die ou Kaapse geskiedenis plaas, die sg “Bokkeveldse Opstand”, ontketen deur ’n droom van vryheid wat nie bewaarheid …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
André P. Brink: Donkermaan
Teen die agtergrond van ’n nuwe Suid-Afrika wat nie heeltemal lyk soos wat optimiste verwag het nie, is Ruben Olivier se lewe besig om uitmekaar te val. Sy vrou is dood. Die biblioteek wat die passie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
André P. Brink: Philida
’n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers: Philidais gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
André P. Brink: Lobola vir die lewe
Lobola vir die lewe is die werk waarmee André P. Brink in 1962 sy eerste enorme bydrae gelewer het tot “die vernuwing van Sestig”. Hierdie e-boekuitgawe bied die eerste e-boekvorm van dié belangrike …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
André P. Brink: Gerugte van reën
Gerugte van reën is met sy verskyning in 1978 maande lank deur die apartheidsregering onder embargo geplaas. Vir baie bly dit steeds een van André P. Brink se grootste romans. In ’n land geteister …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
André P. Brink: Die muur van die pes
Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die 14de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, moderne en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€16.99