Afspraak vir twee – Louise Minnaar Lelanie weet sy moenie moed verloor nie. Iewers wag die perfekte man nog vir haar. Sy het nie verwag dat hy by die spreekkamer sal instap en vir haar glimlag met mooi lagplooitjies om sy oë en sy dogtertjie op sy heup nie.Altyd ’n antwoord – Annarie Linde Nadien weet haar vakansie is ’n teleurstelling maar nou staan sy in die arms van Jan-Karel en hy sit sy mond op hare: teer verkennend oortuigend en in beheer. Die loerie roep verskrik daar naby maar Jan-Karel steur hom nie daaraan nie. Nie voor sy uitasem in sy arms staan en bewe nie. Skoon uit haar doodloopstraat uit.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 60 ● ISBN 9780799394641 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2019 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 7011260 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie
Ebooks vom selben Autor / Herausgeber
257.870 Ebooks in dieser Kategorie
Keine Ergebnisse