Lupe
Suche

Autor: Annerle Barnard

Support
Annerle Barnard matrikuleer aan die Hoërskool Wolmaransstad en voltooi „n BA (Hons) (Engels) aan die Noordwes-Universiteit, asook „n Hoër Onderwys Diploma. Aanvanklik hou sy skool, maar begewe haar later in die korporatiewe sektor. Annerle is getroud en het twee sportiewe seuns en ’n wonderlike, ewe sportiewe stiefdogter. Sy woon in Bloemfontein.




3 Ebooks von Annerle Barnard

Annerle Barnard: Sweepslag
Die vyftienjarige Paul se passie is vlieghengel. Een oggend gaps hy sy pa se motorboot om op die Vanderkloofdam te gaan hengel. Ongelukkig vir hom sien hy hoe ’n moord gepleeg word en beland hy in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Annerle Barnard: Sindikaat
Sindikaat is ’n avontuurverhaal waarin drie vriende se lewens omvergegooi word wanneer die hoofkarakter, Paul, per ongeluk op onwettige smokkelgoed afkom. Hulle paaie kruis met die van die Chinese …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Annerle Barnard: Spel
Die sewentienjarige Lukas is een van ’n handjievol oorblywende mense ná die aarde deur kuborge, transterrane en robotte oorgeneem is. Hy en Dimpho boer op Lukas-hulle se plaas in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.99