Lupe
Suche

Autor: Annetjie van Tonder

Support
Annetjie van Tonder is ’n afgetrede onderwyser van Klerksdorp in Noordwes. Sy skryf kortverhale vir tydskrifte, romanses en gedigte. Titels wat reeds uit haar pen verskyn het, is onder meer SONLIGDROOM, ALTYD SOMER en NUWE SEISOEN. VERDWAALPAD is haar eerste Christelike verhoudingsroman.




16 Ebooks von Annetjie van Tonder

Annetjie van Tonder: Liefdesweb
Hector Terbruch vra Zilna om ’n portret van sy dogter te skilder. Sy verwag ’n ou man op die suikerplaas in Kwa Zulu-Natal, maar Hector is jonk, begeerlik, oorrompelend, onaantasbaar, en speel graag …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Annetjie van Tonder: Bruid in brokaat
Hy gee haar hart vlerke, leer haar liefde ken. Maar Gerbrandt Louw is ’n bedrieër, glo Roda. Hy lei haar én haar oom om die bos. Hul besoek aan Kioto is ’n bedrogspul. Hoe gemaak met sy …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.48
Annetjie van Tonder: Haar ander helfte
Vandat Corneli die dokter Alberto del Piero ontmoet het, woel vreemde emosies in haar. Toe sy ma ingryp met ’n verhaal uit die Tweede Wêreldoorlog, besef Corneli sý sal hulle liefde in die kiem moet …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.53
Annetjie van Tonder: Nooit weer alleen
Alet begeer weer om bemin te word, om te behoort. Hier ver van haar probleme en naby Antoon Basson is alles idillies. Maar tydelik. Sy moet weer terug na haar alleenheid. En haar hart …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.40
Annetjie van Tonder: Nuwe seisoen
Ronel het nie verwag dat ’n vroulike adjunkhoof so ’n opskuddinkie op die klein dorpie sou veroorsaak nie. Boonop kies die nuwe skoolhoof, Frans Hugo, sommer die eerste dag al kant teen haar ná …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.39
Annetjie van Tonder: Tussen twee vure
Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir ’n kleuter nie. Die professorpa is buitendien net te befoeterd en te aantreklik. Of is daar ’n ander rede vir dié magnetiese man se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Annetjie van Tonder: Nuwe seisoen
Ronel het nie verwag dat ’n vroulike adjunkhoof so ’n opskuddinkie op die klein dorpie sou veroorsaak nie. Boonop kies die nuwe skoolhoof, Frans Hugo, sommer die eerste dag al kant teen haar ná …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Annetjie van Tonder: Haar ander helfte
Vandat Corneli die dokter Alberto del Piero ontmoet het, woel vreemde emosies in haar. Toe sy ma ingryp met ’n verhaal uit die Tweede Wêreldoorlog, besef Corneli sý sal hulle liefde in die kiem moet …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Annetjie van Tonder: Nooit weer alleen
Alet begeer weer om bemin te word, om te behoort. Hier ver van haar probleme en naby Antoon Basson is alles idillies. Maar tydelik. Sy moet weer terug na haar alleenheid. En haar hart …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Annetjie van Tonder: Liefdesweb
Hector Terbruch vra Zilna om ’n portret van sy dogter te skilder. Sy verwag ’n ou man op die suikerplaas in Kwa Zulu-Natal, maar Hector is jonk, begeerlik, oorrompelend, onaantasbaar, en speel graag …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Annetjie van Tonder: Man in ’n raam
Surene raak verlief op die foto van haar woonstelmaat se broer, Michiel. As sy hom uiteindelik op ’n vakansie ontmoet, besef sy dit is makliker om verlief te wees op Michiel-in-die-raam, as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Annetjie van Tonder: Raaiselvrou
Emma arriveer op ’n gasteplaas om uiteindelik haar roman te skryf. Net om ’n ietwat verwarrende situasie hier aan te tref. Die eienaar sê dit is nie meer ’n gasteplaas nie en sy suster sê dit is. Op …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Annetjie van Tonder: Bruid in brokaat
Hy gee haar hart vlerke, leer haar liefde ken. Maar Gerbrandt Louw is ’n bedrieër, glo Roda. Hy lei haar én haar oom om die bos. Hul besoek aan Kioto is ’n bedrogspul. Hoe gemaak met sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Annetjie van Tonder: Altyd somer
Ricardo kom bied werkwinkels oor bonsaikuns by Philna se oupa se kwekery aan. Dié bonsaimeester maak haar subtiel die hof en wen onherroeplik haar hart. Maar wie is die vrou en seun in die foto wat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Annetjie van Tonder: Wie nie waag nie
Gabi het op skool vir Reuel afgeskryf as ’n nerd. By hul reünie twintig jaar later is die nerd nie meer ’n nerd nie, maar ’n aantreklike man vol selfvertroue. Een wat haar leer om te waag vir die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Annetjie van Tonder: Haar hart se tuiskoms
Ná Lana se egskeiding, fokus sy op haarself en haar kinders. Romanse is nie welkom in haar huis nie. Maar haar buurman, Daniël, maak met sy outydse sjarme en mooi blou oë haar hart weer fiks vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48