Lupe
Suche

Bernard Levine 
Red die Jode 

Support
Adobe DRM
Cover von Bernard Levine: Red die Jode (ePUB)
Hoe hartseer en wat “n verskriklike tragedie is dit, dat die Joodse nasie, die ‚Mense van die Boek‘, nie in Jesus glo nie.

Die Jode is behep daarmee om die vele mens-gemaakte wette en tradisies – wat die Rabbis saamgestel het – te volg, te hou en te gehoorsaam.

Omdat die bloed offers van die Ou Testament mee weggedoen is en nie langer waargeneem word nie, kan Jode nie hulle sondes skoongewas en vergewe kry sonder bloed nie.

Daar is so baie omtrent Jesus wat die Jode nooit gehoor het of nie weet nie….

Sal jy vir die Jode van Jesus vertel? 

€3.78
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071572368 ● Übersetzer Delaney Hall ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2020 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8048850 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

67.570 Ebooks in dieser Kategorie