Lupe
Suche

Bets Smith 
Rooigety 

Support
Adobe DRM
Cover von Bets Smith: Rooigety (ePUB)
Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeër die jaar getref het. Nou is daar gerugte van moetiemoorde en ekstremistiese groepe wat kinders werf vir selfmoordbomaanvalle. Die plaaslike skool stuur rebelse tieners na regrukkampe, en selfs georganiseerde bloedskenking word met agterdog bejeën.Wanneer Daleen Boshoff se dogter tydens ’n uitstappie op die lyk van ’n tienerseun afkom, ruk dit die fondament onder hul uit. Is dit inderdaad moord vir moetie? Of hou die vermiste kinders verband met die bomaanvalle teen die kus van Afrika? Rooigety is die opvolg van Dooiegety (2019).
€13.63
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 336 ● ISBN 9781776352142 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2022 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8419328 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.401.803 Ebooks in dieser Kategorie