Lupe
Suche

Autor: Carla van der Spuy

Support
Carla van der Spuy het meer as 30 jaar se ervaring as joernalis en skrywer van niefiksie boeke, met boeke soos Mens of monster (2012), Mishandel misbruik misken (2016) en Sielsiek (2017). In 2015 was Bloed op haar hande deur Books Live gelys is as een van die mees verbysterende Suid-Afrikaanse ware-misdaad-boeke.




8 Ebooks von Carla van der Spuy

Carla van der Spuy: Liefde agter tralies
Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die jong vrou trou met hom, teen alle raad… Dít is ver van die enigste geval van so ’n verhouding. Van diewe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Carla van der Spuy: Battered, abused, shamed
As a child Amor van der Westhuyzen was physically, verbally and emotionally battered by her mother, Joey Haarhoff (paedophile Gert van Rooyen’s girlfriend and accomplice) and sexually abused by her …
EPUB
Englisch
DRM
€10.73
Carla van der Spuy: Bloed op haar hande: Vroue agter tralies
Wat laat vroue moor? En hoe voel dit om ’n sel met moordenaresse te deel? Carla van der Spuy besoek vier vrouetronke reg oor Suid-Afrika en klim in die koppe van vroue wat geweldsmisdade gepleeg het. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.93
Carla van der Spuy: Blood on her hands: Women behind bars
What makes a woman kill? And how does it feel to share a cell with these murderers? Carla van der Spuy visits four female correctional facilities across South Africa and gets inside the heads of …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.91
Carla van der Spuy: Mishandel, Misbruik, Misken
Amor, dogter van Joey Haarhoff (pedofiel Gert van Rooyen se houvrou), is as kind fisies, verbaal en emosioneel deur haar ma mishandel en seksueel deur haar pa misbruik. Sy het die trauma danksy haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.42
Carla van der Spuy & Henk Swanepoel: Sielsiek
Waarom “haak mense se koppe uit”? Chris Mahlangu, wat vir Eugene Terre’Blanche vermoor het, het hom nie net doodgeslaan nie. Daar is berig dat Terre’Blanche se liggaam 28 keer met ’n ysterpyp, ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.88
Carla van der Spuy & Henk Swanepoel: Disturbed
Why do people "lose their minds"? Chris Mahlangu did not just bludgeon Eugene Terre’Blanche to death, it was reported that Terre’Blanche’s body had been hacked and beaten 28 times with a …
EPUB
Englisch
DRM
€13.31
Carla van der Spuy: Gangster
Bekroonde skrywer Carla van der Spuy gesels met geharde én gerehabiliteerde gangsters, ’n lady gangster, ’n ma wie se kind koelbloedig vermoor is en pastore wat probeer help. So hoor ons van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99