Lupe
Suche

Autor: Cecilia Nortje

Support

15 Ebooks von Cecilia Nortje

Cecilia Nortje: Romanse in beseringstyd
Toe Annalize hoor sy het ’n breingewas en het net twee jaar om te leef, besweer sy haar vrees vir die dood met ’n voorneme om voluit te leef. En sy laat toe dat sy vir ’n mansoek-realiteitsprogram …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.39
Cecilia Nortje: Toekomsbelofte
Kan dit werk en aanhou werk, met ’n ouderdomsverskil van vyf jaar tussen Katja en die jonger Isao? Of is kennis en opregte liefde groter as die groenoogmonster en bitter herinneringe? Dit moet Katja …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Cecilia Nortje: Romanse in beseringstyd
Toe Annalize hoor sy het ’n breingewas en het net twee jaar om te leef, besweer sy haar vrees vir die dood met ’n voorneme om voluit te leef. En sy laat toe dat sy vir ’n mansoek-realiteitsprogram …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Cecilia Nortje: Instaanmeisie
Olivia staan vir haar identiese tweelingsussie in as haar kêrel se meisie. Dis nie net ’n gewaagde speletjie nie; daar kan harte breek. Dit kom Olivia gou agter, maar nie gou genoeg …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Cecilia Nortje: Net ’n stukkie papier
Pippa se geluk as nuwe spabestuurder van ’n luukse oord word ’n nagmerrie toe sy besef wie die oord se eienaar is: ’n deurtrapte skelm wat haar vyf jaar gelede uit haar casinogeld verkul …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Cecilia Nortje: Vriende met voordele
Vasti Pienaar se dogter, Liela, raak verlief op Magnus, die skool se nuwe hartebreker. Vasti keur die verhouding nie goed nie, veral nie toe sy Magnus se aantreklike pa, die befaamde argitek Tertius …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Cecilia Nortje: Een nag in Parys
In Frankryk gaan Cara haar reuse liefdesteleurstelling afskud en mans eens en vir altyd vergeet. Maar toe kruis haar paadjie met die van die onmoontlik aantreklike Philippe en sy verloor haar hart …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Cecilia Nortje: Meneer perfek
Liela en die eksentrieke Fensham word mede-eienaars van haar ouma se teaterrestaurant, Die Mal Perd, in Johannesburg. Sy hoop om weer die bande met haar jeugliefde, Magnus op te neem. Maar dis …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.56
Cecilia Nortje: Nuwe drome
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Cecilia se vorige Romanzas: Die weddenskap, Toekomsbelofte en Net ’n stukkie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.18
Cecilia Nortje: ’n Huis vir altyd
Milan se lewe is ’n gemors: Haar man is oorlede; sy is vir die eerste keer in haar lewe arm, en haar enigste besitting is ’n vervalle huis op Vaalkrans. Gooi ’n liefdesdriehoek en nuuskierige bure in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.13
Cecilia Nortje: ’n Kans op vir altyd
Haar kans op vir ewig en altyd is nou Vyf jaar ná haar egskeiding is Milan ’n bedrywige sakevrou met ’n vol lewe.Estie, Milan se stiefdogter, het pas begin werk as junior rekenmeester met grootdrome …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.80
Cecilia Nortje: Nommerpasdeksel
Die man langsaan wil by haar intrek … June verkoop droomhuise aan jong families, maar sy weet self geluk kan nie tussen vier mure vasgevang word nie. Sy sukkel sedert haar man se dood om vir haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Cecilia Nortje: Tussen kêrels
Annie Kruger is werkloos, en kêrelloos. Wanneer sy die geleentheid kry om vir ses weke vir die beroemde skrywer, Richter Jans, te gaan huishou, gryp sy dit met albei hande aan. Maar die bebaarde, bot …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Magda Schmidt: Nuwe môre vir die hart
Wanneer die negentienjarige Alida haar ongebore dogtertjie verloor, veg sy teen matelose depressie. Toe sy eindelik weer begin skilder, ontmoet sy die enigmatiese Gerhard langs haar esel op die duin …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.14
Cecilia Nortje: Nuwe vlam vir Vincent
Ou liefde roes nie, selfs nie eers op jou oudag nie. Dít ontdek Mara toe Vincent vyftien jaar na hulle egskeiding weer haar buurman word. Die ou vonk is onmiddellik terug, maar so ook al die ou koeie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.16