Lupe
Suche

Chanette Paul 
Marilyn 

Support
Adobe DRM
Cover von Chanette Paul: Marilyn (ePUB)
Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van hulle nie.Sy is ʼn kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes intrek enverdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier toe. Dis iets waarmee sy gedinkhet sy vrede gemaak het.Met die pandemie wat die wêreld op sy kop keer en die ouderdom wat Marilynal hoe meer bewus maak van haar sterflikheid, is dit seker nie vreemd om bestekop te neem van wat agter lê nie. Dit moet wees waarom haar gedagtes deesdaeaanhoudend terug foeter na die verlede toe. So ver terug as daardie jaar toe sy Paul Avenant ontmoet het, en uiteraard ook die tragiese gevolge van diéontmoeting. Nie dat dit daarna veel beter gegaan het nie. Een onbesonne dingna die ander het sy aangevang tot sy hier op Vywerbaai beland het. Hier waar symet haar seun kon herenig en, as enorme bonus, die vywervroue leer ken enhegte vriendskappe gesmee het.Sy was sowaar naïef genoeg om te dink die meetsnoere begin nou vir haar in dieregte plekke val. Tot die dag voor die eerste grendeltydperk toe sy besef ʼn mensse sondes haal jou altyd in. Selfs sondes wat jy nie self gepleeg het nie …
€16.22
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 576 ● ISBN 9780639607344 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2021 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8045070 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.399.017 Ebooks in dieser Kategorie