Lupe
Suche

Autor: Chris Barnard

Support
Christiaan Johan (Chris) Barnard is op 15 Julie 1939 op Mataffin in die distrik Nelspruit gebore. Hy matrikuleer in 1957 aan die Hoërskool Nelspruit. Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria waar hy sy BA-graad met Afrikaans-Nederlands en Kunsgeskiedenis as hoofvakke verwerf. Hy debuteer in 1961 op 22-jarige ouderdom met die novelle, Bekende Onrus, waarvoor hy die CNA-prys ontvang. In 1967 begin Chris as joernalis by Die Huisgenoot werk, en sy rubriek Chriskras word later in drie bundels gepubliseer. In 1971 verskyn sy tweede roman, Mahala, wat steeds as „n klassieke Afrikaanse boeke beskou word. Hy lewer, as een van die belangrikste Sestigers, ’n groot bydrae tot die Afrikaanse letterkunde onder meer weens sy veelsydigheid: romans, novelles, rubrieke, jeugverhale, kortverhale, verhoogdramas, hoorspele, essays, filmdraaiboeke, radio- en televisiedramas het uit sy pen verskyn. Hy het verskeie pryse ontvang en is twee keer met die gesogte Hertzog-prys bekroon. Deesdae boer hy op sy plaas, Thulani, in Mpumalanga met lemoene en makadamianeute.

12 Ebooks von Chris Barnard

Chris Barnard: Danda
Verwerk deur die skrywer en heruitgegee met nuwe omslag. Danda (Daniël Daneel) vertrek sonder die medewete van sy pleegouers met sy tuisgemaakte vlot, sy nagapie, kraai, ratel en hond om sy pa in ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Chris Barnard: Paljas: Skooluitgawe
Op ’n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick Mc Donald ’n teleurstelling vir sy vrou, Katrien. Sy loop bedags agter die huis en huil as sy dink niemand sien haar nie. Hulle dogter, Emma, kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Chris Barnard: Klassiek reeks: Mahala
Hertzogprys vir Prosa (1973) WA Hofmeyr-prys (1974) Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag. Vir Delport was sy ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Chris Barnard & H. Jane Brockmann: Advances in the Study of Behavior
Advances in the Study of Behavior was initiated over 40 years ago to serve the increasing number of scientists engaged in the study of animal behavior. That number is still expanding. This volume …
EPUB
Englisch
DRM
€125.24

€124.87
Chris Barnard & Francis Gilbert: Asking Questions in Biology
Asking and answering questions is the cornerstone of science, yet formal training in understanding this key process is often overlooked. Asking Questions in Biology unpacks this crucial process of …
PDF
Englisch
DRM
€55.11
Chris Barnard & Francis Gilbert: Asking Questions in Biology PXE eBook
Pearson works closely with your university and your lecturers and we are committed to helping you learn. Why not give your study skills a boost and start preparing for your future career now? Take a …
EPUB
Englisch
DRM
€30.70
Chris Barnard: Bundu
In a place near Mozambique where no one knows the boundary, drought is changing everything. Tens, then hundreds of people seek refuge in a forgotten outpost where a clinic is run by lonely souls of …
EPUB
Englisch
DRM
€8.14

€8.07
Chris Barnard: Oulap se Blou
Hy het gewonder of ’n mens diep binnekant jou net so baie onbekende plekke het soos die land waarin jy woon, so baie uiteenlopende plekke, so baie byna onbegaanbare paaie. Die stories in hierdie boek …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.50

€7.51