Lupe
Suche

Christie Nortje 
Geheime agent 

Support
Theo weet sy lewe gaan verander die dag toe hy “n vreemde boodskap op sy Black Berry kry: Jy is by geboorte as “n geheime agent van die SS Geheime Agentskap gekies. Natuurlik sal jy een van die agentskap se moeilikste take suksesvol moet voltooi voordat ons jou kan inspan om een van die grootste spioenasienetwerke by jou skool oop te vlek … Jou taak sal binne oomblikke aan jou gestuur word. Moet dit nie ligtelik opneem nie …
€1.29
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9780799358766 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2013 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5205985 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.410.784 Ebooks in dieser Kategorie

Keine Ergebnisse