Lupe
Suche

Autor: Christine le Roux

Support
Christine le Roux is die skuilnaam van die bekende skrywer Eleanor Baker. Ander Christine le Roux-boeke wat by Human & Rousseau verskyn het, sluit in: Die glasappel; Kwessie van tegniek; Bewys van liefde; Die blou uur; Geskenk uit die hemel en Tweede beste.




24 Ebooks von Christine le Roux

Christine le Roux: Christine le Roux Omnibus 2
In Liewe Onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na ’n onwaarskynlike kinderoppaster, maar sy laat geen teenspraak toe nie. In Om lief te hê aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine le Roux: Christine le Roux Omnibus 1
Die eerste omnibus met ’n nuwe omslag. In Die honger hart trou Julia en haar peetpa se plaasbestuurder om die plaas wat hulle geërf het te behou. In Deel van die pakket is Gita van Duinen die nuwe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine le Roux: Christine le Roux Omnibus 3
Die ontbrekende helfte: Yvette Faure word deur ’n agentskap as sekretaresse gestuur na die verstrooide professor Rabe se huis. Liefde uit die stormnag:’n Kunstenares soek skuiling in ’n hewige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine le Roux: Christine le Roux Omnibus 4
In Skynglans van geluk is Elise onthuts omdat sy in ’n film die hoofrol moet speel teeonoor ’n bekende filmster van wie sy nie hou nie. In’n Vonk van liefde stel ’n boer ’n swanger weduwee aan as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine le Roux: Skynglans van geluk
Skynglans van geluk is die verhaal van Elise, ’n jong Suid-Afrikaanse skrywer wat al geruime tyd in Amerika bly en dan inwillig om in ’n regisseursvriend se nuwe film te speel. Sy is egter onthuts …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine le Roux: ’n Vonk van liefde
In ’n Vonk van liefde moet ’n swanger jong vrou ’n nuwe lewe aanpak ná haar man se dood. Sy kry ’n betrekking as bestuurder van ’n gastehuis in die Karoo waar die eienaar van die plaas hom onverwags …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine le Roux: ’n Nuwe begin
’n Nuwe begin gaan oor ’n jong vrou wat ná ’n ernstige motorongeluk aan geheueverlies ly. Sy herken selfs nie haar man met wie sy al vyf jaar getroud is nie. En sy ontdek tot haar ontsteltenis dat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine le Roux: Christine le Roux Omnibus 5
’n Wêreld sonder hom: Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine le Roux: ’n Wêreld sonder hom
Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal, neem haar lewe ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine le Roux: ’n Kwessie van tegniek
Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine le Roux: Bewys van liefde
’n Bekwame jong fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste manier om hom uit sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine le Roux: Christine le Roux Omnibus 6
Die sesde omnibus van een van ons gewildste liefdesverhaalskrywers sluit een van haar heel bekoorlikste verhale in: Die glasappel is ’n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine le Roux: Die glasappel
Die glasappel is ’n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is, en waarin ons vir ’n verandering na die liefde deur die man se oë kyk. Die suksesvolle argitek Theo Senekal was …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine le Roux: Die blou uur
In Die blou uur, besef die speurverhaalskrywer Klarissa du Toit dat haar man se werk as kriminoloog besig is om ’n wig tussen hulle in te dryf, en sy vertrek na Skotland om oor haar toekoms te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine le Roux: Die groen maan
In Die groen maan gaan dit oor die probleem waarvoor so baie mense te staan kom: of hulle met hul hart of hul kop moet besluit oor die liefde. Das E-Book Die groen maan wird angeboten von Human & …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine Le Roux: Christine le Roux Omnibus 7
Christine le Roux se sewende omnibus bevat drie immergroen liefdesverhale. In Geskenk uit die hemel leer sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. In Die lente kom weer moet …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine Le Roux: Geskenk uit die hemel
Geskenk uit die hemel: Die suksesvolle sakeman Pieter Louw leer Maja ken toe hy haar raak ry: ʼn jong meisie met ʼn rugsak wat hy eers hospitaal toe moet neem. En daarna, toe dit blyk sy het so pas …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine Le Roux: Die lente kom weer
Die lente kom weer: Frans Fourie is ʼn perfeksionis en dus hoogs geïrriteerd wanneer sy ou, ervare sekretaresse met siekverlof gaan en hy gewoond moet raak aan iemand anders. Eers is hy skepties oor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine Le Roux: Kosbaar soos die lewe
Kosbaar soos die lewe: Elizabeth Benade wonder of sy die regte ding gedoen het om haar werk by die rekenaarfirma te bedank en as huidhoudster te gaan werk vir die moeilike dokter Richard Nel. Sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Christine Le Roux: Christine le Roux Omnibus 8
Die agste omnibus van hierdie gewilde skrywer bevat drie heerlike liefdesverhale wat met humor en sentiwiteit vertel word.Tweede beste: Nicolette wil Jack ’n les leer wanneer hy nie kans sien vir ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine Le Roux: Christine le Roux Keur 1
“Sy is alles wat ek wil hê, sy is die mens van wie ek gedroom het voor ek geweet het sy bestaan.” Bosnimf: Aanvanklik veroorsaak die ou, stowwerige huis wat hy by sy tante erf vir Etienne Bernard net …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine Le Roux: Christine le Roux Keur 2
“Sy voel skielik so veilig asof sy jare lank verdwaal het en nou uiteindelik op die regte pad is.” Verborge liefde: Roland Meyer en Victoria Malan besluit om slegs ’n huwelik in naam te hê. Beide hou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine Le Roux: Christine le Roux Keur 3
“Vir die eerste keer voel sy wat die verskil is tussen ’n soen om die skyn te bewaar en een wat haar aan die brand steek sodat sy duisel.” In Die honger hart erf Julia Naudé een helfte van haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine Le Roux: Christine le Roux Keur 4
In hierdie keur bewys Christine le Roux opnuut dat jy nie ’n vasbeslote vrou moet onderskat nie. In Liewe Onskuld soek die wewenaar Nicolas Steytler ’n oppaster vir sy twee kinders. Die jong rabbedoe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99