Lupe
Suche

Dawn Brower 
Alle Dinge Valentyn 

Support
Adobe DRM
Cover von Dawn Brower: Alle Dinge Valentyn (ePUB)
Welkom by die dorp Kismetbaai waar towery en die noodlot “n manier van lewe is…

Percival Wright het “n bekoorlike lewe gelei. Ten minste glo die inwoners van Kismetbaai dit.

Dit is “n noukeurig ontwerpte gevel dit verberg die werklike waarheid. Hy is heeltemal ellendig en die een vrou wat hy nog altyd wou gehad het, sien hom nie regtig raak nie.

Valentynsdag is een van die besigste dae van die jaar by Blooms of Destiny, en Amadea Strange kan nie wag om dit agter haar te kry nie. Die romantiese dag is goed vir besigheid, maar sy het nie tyd vir liefde nie. So natuurlik, dit is die een dag waarop die noodlot besluit het om haar te wys wat alles Valentyn beteken…

€0.93
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071586990 ● Übersetzer Bianca Bunge ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2021 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8049570 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.399.017 Ebooks in dieser Kategorie