Lupe
Suche

Autor: Derick van der Walt

Support
Derick van der Walt is op 14 Julie 1958 op Virginia in die Vrystaat gebore. Hy matrikuleer in 1976 aan die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria. Hy behaal ’n B.A. Honneursgraad in Kommunikasiekunde aan Unisa. Derick is tans ’n direkteur van Chilli Kommunikasie-konsultante in Pretoria, ’n firma wat in die produksie van korporatiewe publikasies spesialiseer.




3 Ebooks von Derick van der Walt

Derick van der Walt: Bambaduze
Wanneer woorde nie werk nie, moet jy ’n ander manier vind om jou stem te laat hoor. “’n Paar blokke noord van die Rosebank-sentrum sien hy blou ligte flikker. Seker ’n motorongeluk. Hy pluk hom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Derick Van der Walt: Tussen vriende
Will het ’n stukkie. Iemand by die werk, jonk genoeg om sy dogter te wees. En Adriaan en Cassie weet daarvan, maar bly tjóépstil. Asof dít nie die vriendekring genoeg ontwrig nie, sing Cassie en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Derick Van der Walt: Toring van Jasmyn
Toring van Jasmyn speel in die kleurvolle strate van Istanboel af. Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en ’nuwe boetie“ Neil (hy trek in by hulle na sy ouers se dood), na dié Turkse stad. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99