Lupe
Suche

Dill Ferreira 
Niquito, Die Tuinierhond 

Support

’n Weggooihondjie en ’n liefdevolle kind. ’n Perfekte vennootskap. BOEK01

’n Kinderverhaal wat die vriendskap tussen ’n klein hondjie en die blomme in die tuin van sy huis, uitbeeld. Wanneer Niquito besef dat miere is wat sy vriende aanval, sal hy enigiets doen om die vernietigende insekte weg te hou, en sy pragtige rose van insekbyte te red. Die verhaal handel oor emosies soos vriendskap, ywer en respek tussen vriende en strek verder as die storie om die harte van klein lesertjies aan te raak.

€2.99
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 74 ● ISBN 9788835451877 ● Dateigröße 1.4 MB ● Übersetzer Eddie Van Rooyen ● Verlag Tektime ● Erscheinungsjahr 2023 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 9012416 ● Kopierschutz ohne

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

3.816 Ebooks in dieser Kategorie