Lupe
Suche

Dill Ferreira 
Niquito, Towernag 

Support
“n Fantastiese Kersverhaal

Die Anjos de Patas, “n groep troeteldiere wat ander diere in moeilike tye help. Wanneer hulle “n ongeluk maak, siek is, in gevaar is, of ongelukkig in hul huise is en hulp nodig het, het hulle by een van hul lede verneem dat weens Covid-19 min mense vir die Kersfees saamgewerk het. Dat Kersvader nie genoeg geskenke vir die kinders sou hê nie.

So, hulle sal probeer om Kersvader te help om “n Geseënde Kersfees vir die kinders te maak. En hulle sal bewys dat vriendskap, liefde en ywer die verskil in ons lewens maak.

€2.03
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667427331 ● Übersetzer Jamelia Khacham ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2022 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8389199 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

80.684 Ebooks in dieser Kategorie