Lupe
Suche

Autor: Dirna Ackermann

Support
Dirna het in 2000 op die ouderdom van vyftig vir die eerste keer begin skryf. Die jaar daarna het haar eerste liefdesverhaal verskyn. Self is sy versot op die lees van liefdesverhale en sy glo in hul helende krag. Dirna is getroud en het twee volwasse seuns. Sy bly in Brackenfell.




17 Ebooks von Dirna Ackermann

Dirna Ackermann: Stormpad na Vadersrust
Toe groentjie-joernalis Michaela Beekman agter ’n storie aan gestuur is, het sy nooit kon raai dat sy die storie sou word nie!Haar hele lewe lank het sy die gemis aan ’n pa ervaar, maar dit probeer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Dirna Ackermann: Beenaf bokkie
Die bodem val uit Candy Cilliers se wêreld toe haar ouers feitlik oornag álles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouché Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Dirna Ackermann: Haar beste bruidegom
Annemé het voor De Wet se oë grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Annemé ’n volwasse vrou . …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Dirna Ackermann: Reënboog in die sand
Sanita het ’n geheim. Twee dekades gelede moes sy ’n baba afgee en ’n jeugliefde daarby. Maar sy’t aanbeweeg, getrou en ’n seun, Hanko, bygekry, en ’n lewe geskep saam met haar man. Hul gastehuis, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Dirna Ackermann: ’n Huis vir my hart
Xanthe Patterson kan nie verstaan waarom haar pa die huis op hul plasie aan ’n vreemdeling, ene Hanko Joubert, sou nalaat nie. Wat gaan sy met die vent onder haar voete maak? Veral aangesien sy mooi …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Elza Rademeyer & Dirna Ackermann: Melodie Omnibus 1
In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof ná traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Dirna Ackermann: Ongewenste buurman
Drie mans het gesê Johandi sal nie man kry nie. Kean Mc Fadden ook. En nou bou sy vir hom, haar enigste liefde, ’n praghuis, breek sy skanse bietjies-bietjies af. Hy weet sy’s volbloedvrou, maar dít …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.43
Dirna Ackermann: Wederomliefde
Sianka het skaars op Bosbaai geland, of haar lewe staan op sy kop. Nie net die familievete nie, maar veral Hugo Durandt kalwe aan haar netjies beplande bestaan. Alles wat sy tot dusver geglo het, …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.38
Dirna Ackermann: Die Ander erfgenaam
Anselie erf ’n verwaarloosde Victoriaanse huis en die geheimsinnige Crafford bied sy hulp met die restourasiewerk sonder vergoeding aan. Hoe keer sy dat haar hart betrokke …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Dirna Ackermann: Kampvuur-konfetti
Lienka en Rudolph Baxter se liefdesgeluk was intens, maar kortstondig. Jare later, keer sy terug Koorsboomlaagte toe en loop haar vas in Rudolph. Hy herken sy seun dadelik en wil ’n aandeel in sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.54
Dirna Ackermann: Liefdestango
Dané se jeugliefde het agtien jaar gelede net padgegee nadat haar ma hulle verhouding verbied het. Nou is hy terug en hy en Dané móét weet wat die beletsel op hulle liefde dan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.46
Dirna Ackermann: Splinternag
Zilke is verloof aan ’n aantreklike en skatryk wynplaaserfgenaam en hy kan nie wag vir hulle troue nie. Maar waarom sien sý nie uit na die troue nie? Het dit met die nuwe wynmaker te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.42
Dirna Ackermann: Onwaarskynlike minnaar
Hy is ontoeganklik met granietmondhoeke en ’n hele poolstreek in sy oë. Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir haar. En nou is hy terug met ’n beeldskone verloofde … en die vreemdste …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Dirna Ackermann: Onvervulde passie
Ooreiste operadiva Anshua du Pré vlug Swakopmund toe om gesond te word. Maar haar vrede is daarmee heen toe sy besef haar huisbaas, Coe Stern, is ’n fotojoernalis, vir haar een van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Dirna Ackermann: Die Perfekte oplossing
Talani kry werk as ’n nanny om afstand tussen haar en haar verloofde te kry. Dit is egter die oulike seunskind se pa wat sy net nie uit haar gedagtes kan kry …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Dirna Ackermann: Lentelied
Dirna Ackermann het al meer as 12 boeke geskryf. Lentelied is ’n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses; Vrydagmeisie en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.56
Dirna Ackermann: Liefdespalet
Liefdespalet: twee van Dirna Ackermann se gewildste romanses; Onwaarskynlike minnaar en Onvervulde passie in een …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.77