Lupe
Suche

Elsa Winckler 
Liefde in die tyd van Corona 

Support
Adobe DRM
Cover von Elsa Winckler: Liefde in die tyd van Corona (ePUB)
Toe die inperking aangekondig word, het Jenna pas haar verloofde en strooimeisie saam in die bed gevang. Sy het verkoue, ’n gebreekte hart en die behoefte om weg te kom van almal se simaptieke kyke. ’n Vriendin bied haar die gebruik van ’n strandhuis op Waenhuiskrans aan wat op die oomblik na die regte medisyne klink.Vir die Jacques is die idee om vir drie weke stoksielalleen te bly die heerlikste vooruitsig. Waarop hy nie voorbereid was nie, was die lang blondine in die sitkamer van sy strandhuis. Dit maak nie saak hoe sexy sy is of hoe lank haar bene is nie, dis sy huis en die meisie moet eenvoudig ’n ander plan maak. Maar in die tyd van die Corona is niks eenvoudig nie.
€2.68
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 75 ● ISBN 9780639604978 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2020 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 7992652 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.401.803 Ebooks in dieser Kategorie