Lupe
Suche

Elsa Winckler 
Om weer te droom 

Support
Adobe DRM
Cover von Elsa Winckler: Om weer te droom (ePUB)
Lizet Vos ontdek tydens die opruim van haar vermoorde suster se woonstel Marina se kluitklaplys. Hierna probeer sy om alles op dié lysie te doen – al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel teen haar aard. Haar eie drome skuif sy ver agtertoe. Totdat haar broer Evan se lewe met dié van Anya Breedt verstrengel raak. Nou vorm Stephen en sy dogtertjie Soekie deel van familiekuiers. Stephen spartel om na sy vrou se dood die balle in die lug te hou; hy het geen tyd vir ʼn donkerkop met blou oë wat hom hinder nie. Soekie mag dalk in Lizet se klas wees, maar hy is vasbeslote om juffrou Vos te vermy. Na ses maande kan hy egter die uitnodiging om klasbesoek te doen nie verder ignoreer nie. Vir die lewe om sin te maak, moet Stephen en Lizet beide opnuut hulle eie drome ontdek.
€7.37
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 176 ● ISBN 9780639605500 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2020 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 7635282 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

260.611 Ebooks in dieser Kategorie