Lupe
Suche

Elsa Winckler 
Vir ewig my altyd 

Support
Adobe DRM
Cover von Elsa Winckler: Vir ewig my altyd (ePUB)
Lien Morkel trap ’n slegte stel af met ’n baas in die hospitaal waar sy werksaam is. Sy gaan help uit op Haïti vir Dokters Sonder Grense en by haar terugkoms trek sy Kaap toe waar sy by ’n mediese praktyk in Melkbos aansluit. Om in Nicol le Roux, haar nuwe skoonsuster se broer vas te loop, is ’n skok ”“ hy was een van die redes hoekom sy weg is uit Johannesburg. Nicol le Roux verhuis Kaap toe waar hy mede-direkteur word van ’n fondsbestuurmaatskappy. Die laaste mens wat hy verwag om in die Kaap raak te loop, is Lien, sy nuwe swaer se suster. Sy is een van daardie ‘moderne’ vroue wat alles self wil doen en geen hulp van ’n man wil hê nie. Maar nou is al twee in die Kaap en beide van hulle kom agter soms het jy tog hulp nodig, al is dit uit die laaste oord waar jy dit vandaan wil hê.
€8.27
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 304 ● ISBN 9780799388381 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2018 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 6791075 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

260.611 Ebooks in dieser Kategorie