Lupe
Suche

Engela Ovies 
Draairivier 

Support
Adobe DRM
Cover von Engela Ovies: Draairivier (ePUB)
Dis die jaar 1955 en Suzanna Jansen woon saam met haar pa, ma en broer Gert in ’n riethuisie op ’n plaas naby Kakamas. Dis die Kersvakansie voor Sanna se laaste skooljaar en deesdae kry sy vlinders in haar maag elke keer as sy die buurseun, Johannes,   in een van die veekampe raakloop. En dan is daar Inge wat soos die slapende skoonheid gevangene is in die Groothuis. Engela Ovies se debuutroman,  Draairivier,  is ’n deernisvolle verhaal oor familie, vriendskap, liefde en vergifnis.
 
€11.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Engela Ovies is gebore op 1 Julie 1968 op Onseepkans, ’n grenspos tussen Pofadder in die Noord-Kaap en Namibië. Sy gaan ook hier langs die Oranjerivier by St. Philomena skool. In 2003 trek sy na Noudonsies naby Augrabies waar sy tans woon saam met haar twee seuns, een dogter en twee kleinkinders. Draairivier is Engela se debuut en verskyn in 2020.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 224 ● ISBN 9780798181242 ● Dateigröße 0.3 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7450805 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

708.403 Ebooks in dieser Kategorie